Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

SPREUKE 5:17 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

SPREUKE 5:17 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hulle is tog net joune, en jy sal hulle nie met 'n ander wil deel nie.

SPREUKE 5:17 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Hulle moet vir jou alleen wees en nie vir ander saam met jou nie.

SPREUKE 5:17 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hou jou water vir jouself. Deel dit nie met vreemdelinge nie.

SPREUKE 5:16-17 DB (Die Boodskap)

Moet dit nooit met vreemdes deel nie. Geniet die vrou van jou jeug. Laat sy jou verkwik, haar liefde jou vol vreugde maak.

SPREUKE 5:17 ABA (Bybel vir almal)

Dit moet net jóú water wees, nie ander mense se water ook nie.

SPREUKE 5:17 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hulle is vir jou alleen bedoel, nie vir •vreemdelinge by jou nie.

SPREUKE 5:17 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Laat hulle net jou eie wees en nie vreemdelinge by jou nie.