Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

SPREUKE 4:27 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

SPREUKE 4:27 AFR83 (Afrikaans 1983)

Moenie links of regs wegdraai nie, weerhou jou van die verkeerde koers.

SPREUKE 4:27 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

wyk nie regs of links af nie, hou jou voet ver van boosheid.

SPREUKE 4:27 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Moenie links of regs van jou koers afwyk nie. Bly weg van wat verkeerd is.

SPREUKE 4:27 DB (Die Boodskap)

Jou manier van leef bepaal jou geluk!

SPREUKE 4:27 ABA (Bybel vir almal)

Jy moenie wegdraai van die reguit pad nie, jy moenie regs of links draai nie, jy moet wegbly van alles wat verkeerd is.

SPREUKE 4:27 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Moenie regs of links afdraai nie, hou jou voet weg van die kwaad.”

SPREUKE 4:27 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Draai nie regs of links nie; verwyder jou voet van die kwaad.