SPREUKE 4:25 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 4:25 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hou jou oë op die pad vorentoe, kyk reg voor jou uit.
Deel
SPREUKE 4 AFR83SPREUKE 4:25 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Laat jou oë reguit kyk en jou ooglede hulle reg voor jou uit hou.
Deel
SPREUKE 4 AFR53SPREUKE 4:25 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Kyk reguit vorentoe; bly gefokus op wat voor jou is.
Deel
SPREUKE 4 NLVSPREUKE 4:25 DB (Die Boodskap)
Dink mooi na oor alles wat jy sien. Kyk na die goeie dinge van die lewe.
Deel
SPREUKE 4 DBSPREUKE 4:25 ABA (Bybel vir almal)
Jy moet reguit vorentoe kyk, jy moet weet waarnatoe jy gaan.
Deel
SPREUKE 4 ABASPREUKE 4:25 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jou oë moet vorentoe kyk, jou blik moet reg voor jou gerig wees.
Deel
SPREUKE 4 AFR20SPREUKE 4:25 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat jou oë reguit kyk, en laat jou ooglede reguit voor jou uitkyk.
Deel
SPREUKE 4 CAB23