SPREUKE 30:1 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 30:1 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die woorde van Agur seun van Jake. 'n Belangrike uitspraak. Die man het vir Itiël gesê, vir Itiël en vir Ukal
SPREUKE 30:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
DIE woorde van Agur, die seun van Jake; die Godspraak. Die man spreek: Ek het my moeg gemaak, o God, ek het my moeg gemaak, o God, en ek versmag.
SPREUKE 30:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die woorde van Agur seun van Jake. ’n Uitspraak. Die man het vir Itiël gesê, vir Itiël en vir Ukal
SPREUKE 30:1 DB (Die Boodskap)
Die woorde van Agur, die seun van Jake, van Massa. Dit is belangrike woorde aan Itiël en Ukal.
SPREUKE 30:1 ABA (Bybel vir almal)
Hier is die dinge wat Agur seun van Jake gesê het. Hy het van die land Massa gekom en hy was 'n man wat gepraat het met Itiël, met Itiël en met Ukal.
SPREUKE 30:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woorde van Agur, seun van Jake. Uitspraak van God. Dit is die uitspraak van die man: Ek is moeg, o God, ek is moeg, o God, en gedaan.
SPREUKE 30:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die woorde van Agur, die seun van Jake, die profesie: die man het gespreek met Itiël, met Itiël en Ukal