SPREUKE 26:7 – Vergelyk alle weergawes
SPREUKE 26:7 AFR83 (Afrikaans 1983)
'n Lam mens se bene hang nutteloos aan hom; net so nutteloos is 'n spreuk in die mond van 'n dwaas.
Deel
SPREUKE 26 AFR83SPREUKE 26:7 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Soos die bene van 'n lamme slap afhang, so is 'n spreuk in die mond van die dwase.
Deel
SPREUKE 26 AFR53SPREUKE 26:7 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
’n Spreuk uit ’n dwaas se mond is net so onbruikbaar soos die bene van ’n verlamde persoon.
Deel
SPREUKE 26 NLVSPREUKE 26:7 DB (Die Boodskap)
Soos ’n lam man se bene nutteloos hang, so is al hierdie spreuke in die mond van ’n dwaas. Dit beteken vir hom niks nie.
Deel
SPREUKE 26 DBSPREUKE 26:7 ABA (Bybel vir almal)
'n Lam mens kan nie sy bene gebruik nie, dwase kan nie 'n spreuk gebruik wanneer hulle praat nie.
Deel
SPREUKE 26 ABASPREUKE 26:7 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die bene van 'n verlamde hang slap, so is 'n spreuk in die mond van dwase.
Deel
SPREUKE 26 AFR20SPREUKE 26:7 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die bene van die kreupele is nie gelyk nie; so is 'n gelykenis in die mond van die dwase.
Deel
SPREUKE 26 CAB23