SPREUKE 24:30 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 24:30 AFR83 (Afrikaans 1983)
Ek het by 'n lui mens se land verbygestap, by 'n onverstandige mens se wingerd
Deel
SPREUKE 24 AFR83SPREUKE 24:30 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Ek het by die land van 'n lui man verbygeloop en langs die wingerd van 'n verstandelose mens
Deel
SPREUKE 24 AFR53SPREUKE 24:30 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek het by ’n lui mens se landerye verbygeloop. Die wingerd was die eiendom van ’n onverstandige mens.
Deel
SPREUKE 24 NLVSPREUKE 24:30 DB (Die Boodskap)
Die wysheidsleraar sê: “Ek het by die huis van ’n luiaard verbygeloop. Alles was so verwaarloos. Niks word in stand gehou nie. Die gras is lank.
Deel
SPREUKE 24 DBSPREUKE 24:30 ABA (Bybel vir almal)
Ek het verby 'n lui mens se grond geloop, verby die wingerd van 'n onverstandige mens
Deel
SPREUKE 24 ABASPREUKE 24:30 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
By die land van 'n lui mens het ek verbygeloop, en by die wingerd van 'n mens sonder verstand.
Deel
SPREUKE 24 AFR20SPREUKE 24:30 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het deur die land van die luiaard gegaan en by die wingerd van die verstandige man
Deel
SPREUKE 24 CAB23