SPREUKE 22:8 – Vergelyk alle weergawes
SPREUKE 22:8 AFR83 (Afrikaans 1983)
'n Koning wat onreg saai, sal teenspoed oes; daar sal 'n end kom aan sy hardvogtige heerskappy.
Deel
SPREUKE 22 AFR83SPREUKE 22:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Wie onreg saai, sal onheil maai; en die stok van sy grimmigheid sal verdwyn.
Deel
SPREUKE 22 AFR53SPREUKE 22:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
’n Geweldenaar wat onreg saai, sal teëspoed oes. Ook sy verdrukking van ander sal tot ’n einde kom.
Deel
SPREUKE 22 NLVSPREUKE 22:8 DB (Die Boodskap)
’n Regeerder wat heeltyd verkeerde dinge doen, sal nog die aaklige gevolge daarvan dra. Sy regering sal nie lank hou nie.
Deel
SPREUKE 22 DBSPREUKE 22:8 ABA (Bybel vir almal)
Dit sal sleg gaan met iemand wat slegte dinge doen aan ander mense, hy sal straf kry omdat hy dink hy kan doen wat hy wil.
Deel
SPREUKE 22 ABASPREUKE 22:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie onreg saai, sal boosheid oes, en die lat van sy woedebui sal tot niet gaan.
Deel
SPREUKE 22 AFR20SPREUKE 22:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy wat ongeregtigheid saai, sal nietigheid maai, en die roede van sy toorn beswyk.
Deel
SPREUKE 22 CAB23