Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

SPREUKE 2:8 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

SPREUKE 2:8 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hy sien toe dat reg geskied, Hy hou wag oor die pad van sy troue dienaars.

SPREUKE 2:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

deurdat Hy die paaie van die reg bewaak en die weg van sy gunsgenote bewaar)

SPREUKE 2:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy beskerm hulle wat ’n reguit pad loop. Hy bewaak die pad van sy getroue dienaars.

SPREUKE 2:8 DB (Die Boodskap)

Al die spreuke sal jou leer hoe om reg op te tree. Jy sal sommer lus wees om reg te leef.

SPREUKE 2:8 ABA (Bybel vir almal)

Hy laat hulle altyd reg doen, Hy beskerm die lewe van die mense wat aan Hom behoort.

SPREUKE 2:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

deurdat Hy die paaie van die reg bewaak; die pad van sy getroue volgelinge beskerm Hy.

SPREUKE 2:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Hy bewaar die paaie van reg en bewaar die weg van sy heiliges.