Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

SPREUKE 2:3 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

SPREUKE 2:3 AFR83 (Afrikaans 1983)

Roep insig by, vra na gesonde begrip.

SPREUKE 2:3 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem verhef

SPREUKE 2:3 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Roep na insig. Roep hardop vir begrip.

SPREUKE 2:3 DB (Die Boodskap)

indien jy na insig in die alledaagse lewe smag en meer kennis begeer oor hoe om te leef

SPREUKE 2:3 ABA (Bybel vir almal)

ja, as jy sê jy wil verstaan, as jy vra hoe jy verstandig kan word

SPREUKE 2:3 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

ja, as jy om insig roep, hardop roep om verstandigheid

SPREUKE 2:3 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Ja, as jy na kennis roep en jou stem verhef tot begrip