Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

SPREUKE 2:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

SPREUKE 2:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

hou jou ore oop vir die wysheid, span jou in om te verstaan.

SPREUKE 2:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

sodat jy jou oor laat luister na wysheid, jou hart neig tot verstand

SPREUKE 2:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Spits jou ore vir die wysheid. Span jou in om dit te verstaan.

SPREUKE 2:2 DB (Die Boodskap)

indien jy jou ore vir hierdie lewenswaarhede spits en goed oor alles nadink

SPREUKE 2:2 ABA (Bybel vir almal)

as jy goed luister na wysheid en regtig probeer verstaan

SPREUKE 2:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

deur aandagtig te luister na wysheid, jou hart te rig op verstandigheid

SPREUKE 2:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Sodat jy jou oor tot wysheid neig en jou hart op insig wend