Slaan direk na inhoud oor

SPREUKE 2:11 – Vergelyk alle weergawes

SPREUKE 2:11 AFR83 (Afrikaans 1983)

oordeelkundigheid sal oor jou wag hou en verstandigheid sal jou bewaak.

SPREUKE 2:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

oorleg sal oor jou wag hou, verstand sal jou bewaak

SPREUKE 2:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Oordeelkundigheid sal jou beskerm, verstandigheid sal na jou omsien.

SPREUKE 2:11 DB (Die Boodskap)

Jy sal ook begin let op wat jy sê. Jy sal verstandig raak.

SPREUKE 2:11 ABA (Bybel vir almal)

As jy verstandig en versigtig is, dan sal jy veilig wees.

SPREUKE 2:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Goeie oordeel sal oor jou wag hou, verstandigheid sal jou bewaak

SPREUKE 2:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Besinning sal jou bewaar, verstand sal jou bewaar.