SPREUKE 19:3 – Vergelyk alle weergawes
SPREUKE 19:3 AFR83 (Afrikaans 1983)
Sy eie dwaasheid bring 'n mens op die verkeerde pad en dan is hy kwaad vir die Here.
Deel
SPREUKE 19 AFR83SPREUKE 19:3 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
'n Mens se sotheid bederwe sy weg, maar sy hart is vertoorn op die HERE.
Deel
SPREUKE 19 AFR53SPREUKE 19:3 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
’n Mens se eie dwaasheid ontwrig jou lewe, dan verkwalik jy nog die HERE daarvoor.
Deel
SPREUKE 19 NLVSPREUKE 19:3 DB (Die Boodskap)
Eiesinnigheid kan mens se planne vernietig. Daarna blameer hy die Here vir sy ellende.
Deel
SPREUKE 19 DBSPREUKE 19:3 ABA (Bybel vir almal)
Wanneer 'n mens dwaas is, dan doen hy verkeerde dinge, en dan sê hy dit is die Here se skuld.
Deel
SPREUKE 19 ABASPREUKE 19:3 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die sotheid van 'n mens gooi sy lewenspad omver, maar sy hart tier teen die HERE.
Deel
SPREUKE 19 AFR20SPREUKE 19:3 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die dwaasheid van 'n mens verdraai sy weg, en sy hart is woedend teen die HERE.
Deel
SPREUKE 19 CAB23