SPREUKE 1:2 – Vergelyk alle weergawes
SPREUKE 1:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat.
Deel
SPREUKE 1 AFR83SPREUKE 1:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
om wysheid en tug te ken, om woorde van insig te verstaan
Deel
SPREUKE 1 AFR53SPREUKE 1:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die doel van hierdie spreuke is om mense wysheid te leer en hulle te onderrig. Dit sal hulle help om wyse woorde te verstaan.
Deel
SPREUKE 1 NLVSPREUKE 1:2 DB (Die Boodskap)
Al die spreuke wil ons wys hoe om te leef. Dit is bedoel om mense wys en gelukkig te maak. Hierdie spreuke moet jy jou eie maak, want dit wil die volgende doen
Deel
SPREUKE 1 DBSPREUKE 1:2 ABA (Bybel vir almal)
Spreuke leer vir jou wysheid. Dit leer vir jou om te weet wanneer mense verstandige dinge sê
Deel
SPREUKE 1 ABASPREUKE 1:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
om vertroud te raak met wysheid en vermaning, om woorde van insig te verstaan
Deel
SPREUKE 1 AFR20SPREUKE 1:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om wysheid en tug te ken; om die woorde van begrip waar te neem
Deel
SPREUKE 1 CAB23