FILIPPENSE 1:23
FILIPPENSE 1:23 Bybel vir almal (ABA)
maar ek wil graag sterf om by Christus te wees, want dit is die beste. En dit is vir my regtig baie moeilik om te kies of ek moet aanhou lewe en of ek moet sterf.
FILIPPENSE 1:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ek word van weerskante gedring: ek het verlange om heen te gaan en met Christus te wees, want dit is verreweg die beste
FILIPPENSE 1:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is in 'n tweestryd: ek verlang daarna om heen te gaan en met Christus te wees, want dit is verreweg die beste