NUMERI 3:46 – Vergelyk alle weergawes
NUMERI 3:46 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die twee honderd drie en sewentig eersgeborenes uit die Israeliete wat daar meer is as Leviete, moet losgekoop word.
NUMERI 3:46 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Wat aangaan die loskoping van die tweehonderd-drie-en-sewentig wat oor is bo die Leviete, uit die eersgeborenes van die kinders van Israel
NUMERI 3:46 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Daar is 273 meer oudste seuns in Israel as die Leviete. Koop hulle los.
NUMERI 3:46 DB (Die Boodskap)
Aangesien daar 273 meer eersgeborenes in Israel is as wat daar Leviete is, moet hulle losgekoop word uit my diens.
NUMERI 3:46 ABA (Bybel vir almal)
Maar daar is minder Leviete as die oudste seuns van die Israeliete. Daar is 273 meer oudste seuns. Jy moet hulle laat loskoop.
NUMERI 3:46 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir die loskoop van 273 van Israelitiese eersgeborenes, wat meer as die Leviete is
NUMERI 3:46 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En vir die wat losgekoop moet word uit die twee honderd dertien en sestig van die eersgeborenes van die kinders van Israel, wat meer is as die Leviete