Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

NUMERI 3:37 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

NUMERI 3:37 AFR83 (Afrikaans 1983)

ook van die style rondom die voorhof, met voetstukke, penne en toue.

NUMERI 3:37 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en die pilare van die voorhof rondom en hulle voetstukke en hulle penne en hulle lyne.

NUMERI 3:37 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hulle moes ook sorg vir die pale van die binnehof rondom die tent, hulle voetstukke, hulle ankerpenne en hulle tenttoue.

NUMERI 3:37 DB (Die Boodskap)

ook van die hoekpale rondom die voorhof, met voetstukke, penne en toue.

NUMERI 3:37 ABA (Bybel vir almal)

die pale rondom die oop stuk grond en die voetstukke en die penne en toue.

NUMERI 3:37 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

ook die tentpale van die voorhof rondom, hulle voetstukke, penne en toue.

NUMERI 3:37 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En die pilare van die voorhof rondom, met hulle voetstukke en hulle penne en hulle toue.