NUMERI 3:30 – Vergelyk alle weergawes
NUMERI 3:30 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En owerste oor die familie vir die geslagte van die Kehatiete moet wees Elísafan, die seun van Ússiël.
Deel
NUMERI 3 AFR53NUMERI 3:30 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Elisafan, die seun van Ussiël, was hulle leier.
Deel
NUMERI 3 NLVNUMERI 3:30 ABA (Bybel vir almal)
Die leier van die Kehat-families was Elisafan seun van Ussiël.
Deel
NUMERI 3 ABANUMERI 3:30 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die leier van die familiegroepe wat van Kehat afstam, was Elisafan, seun van Ussiël.
Deel
NUMERI 3 AFR20NUMERI 3:30 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die owerste van die huis van die vader van die geslagte van die Kehatiete moet wees Elisafan, die seun van Ussiël.
Deel
NUMERI 3 CAB23