Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

NUMERI 26:22 – Vergelyk alle weergawes

NUMERI 26:22 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die Judafamilies was altesaam 76 500 man.

NUMERI 26:22 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Dit is die geslagte van Juda volgens hulle geteldes, ses-en-sewentigduisend-vyfhonderd.

NUMERI 26:22 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die Judafamilies was altesaam 76 500 man.

NUMERI 26:22 DB (Die Boodskap)

Die Judafamilies was altesaam 76 500 man.

NUMERI 26:22 ABA (Bybel vir almal)

Daar was 76 500 persone in die families van die Juda-stam.

NUMERI 26:22 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Dit was die familiegroepe van Juda, volgens dié wat ingeskryf is. Hulle was 76 500.

NUMERI 26:22 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Dit is die geslagte van Juda volgens hulle geteldes, sestien duisend vyf honderd.