Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

NUMERI 26:1 – Vergelyk alle weergawes

NUMERI 26:1 AFR83 (Afrikaans 1983)

Ná die ramp het die Here vir Moses en vir Eleasar seun van die priester Aäron gesê

NUMERI 26:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

EN ná die plaag het die HERE met Moses en met Eleásar, die seun van die priester Aäron, gespreek en gesê

NUMERI 26:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die HERE het toe vir Moses en die priester Eleasar, seun van Aäron, gesê

NUMERI 26:1 DB (Die Boodskap)

Na die siekte-epidemie het die Here vir Moses en vir Eleasar, Aäron se seun, gesê

NUMERI 26:1 ABA (Bybel vir almal)

Nadat daar so baie Israeliete gesterf het, het die Here vir Moses en die priester Eleasar seun van Aäron gesê

NUMERI 26:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Ná die plaag het die HERE vir Moses en Eleasar, seun van die priester Aäron, gesê

NUMERI 26:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En ná die plaag het die HERE met Moses en met Eleasar, die seun van Aäron, die priester, gespreek en gesê