Slaan direk na inhoud oor

NUMERI 16:4 – Vergelyk alle weergawes

NUMERI 16:4 AFR83 (Afrikaans 1983)

Toe Moses dit hoor, het hy op sy knieë geval en gebid.

NUMERI 16:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Toe Moses dit hoor, het hy op sy aangesig geval

NUMERI 16:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Toe Moses hoor wat hulle sê, het hy op die grond neergeval.

NUMERI 16:4 DB (Die Boodskap)

Toe Moses dit hoor, het hy op sy knieë neergeval en begin bid.

NUMERI 16:4 ABA (Bybel vir almal)

Toe Moses dit hoor, het hy gaan lê met sy gesig teen die grond.

NUMERI 16:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Toe Moses dit hoor, het hy op sy gesig neergeval.

NUMERI 16:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En toe Moses dit hoor, val hy op sy aangesig.