NUMERI 11:2 – Vergelyk alle weergawes
NUMERI 11:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die volk het hulle nood by Moses gekla, en hy het tot die Here gebid, en die vuur het doodgegaan.
NUMERI 11:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Toe het die volk na Moses geroep, en Moses het tot die HERE gebid; en die vuur het doodgegaan.
NUMERI 11:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hulle het na Moses geroep om hulle te help. Hy het tot die HERE gebid en die vuur het bedaar.
NUMERI 11:2 DB (Die Boodskap)
Die volk het by Moses hulp gaan soek en toe hy tot die Here bid, het die Here die vuur laat doodgaan.
NUMERI 11:2 ABA (Bybel vir almal)
Die volk het gevra dat Moses hulle moet help, en Moses het tot die Here gebid, en die vuur het doodgegaan.
NUMERI 11:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die volk het na Moses om hulp geroep; Moses het tot die HERE gebid, en die vuur het doodgegaan.
NUMERI 11:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die volk het Moses aangeroep; en toe Moses tot die HERE gebid het, was die vuur geblus.