MARKUS 12:44
MARKUS 12:44 Bybel vir almal (ABA)
Die ryk mense het baie geld om in te gooi en daarna het hulle nog baie geld. Hierdie vrou is baie arm, maar sy het alles ingegooi, sy het nie meer geld om kos te koop nie.”
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:44 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hulle het almal uit hulle oorvloed ingegooi; maar sy het uit haar gebrek ingegooi alles wat sy gehad het, haar hele lewensonderhoud.
Deel
Lees MARKUS 12MARKUS 12:44 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het almal uit hulle oorvloed iets ingegooi, maar sy het in haar gebrek alles ingegooi wat sy gehad het, alles waarvan sy moes lewe.”
Deel
Lees MARKUS 12