MATTEUS 5:31 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 5:31 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Daar is gesê: ‘Elkeen wat van sy vrou skei, moet aan haar 'n skeibrief gee.’
Deel
MATTEUS 5 AFR83MATTEUS 5:31 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Daar is ook gesê: Elkeen wat van sy vrou skei, moet haar 'n skeibrief gee.
Deel
MATTEUS 5 AFR53MATTEUS 5:31 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Daar is gesê: ‘Al wat ’n man nodig het om van sy vrou te skei is om aan haar ’n skeisertifikaat te oorhandig.’
Deel
MATTEUS 5 NLVMATTEUS 5:31 DB (Die Boodskap)
“Nog een van die bevele wat julle voorouers gereeld moes hoor, is die volgende: ‘As jy van jou vrou wil skei, moet jy maar net sorg dat jy al die wetlike prosedures nakom. Sorg dat jy ’n wettige skeibrief aan haar gee.’
Deel
MATTEUS 5 DBMATTEUS 5:31 ABA (Bybel vir almal)
“Julle weet die wette sê: ‘ Elkeen wat van sy vrou skei, moet vir haar 'n skeibrief gee.’
Deel
MATTEUS 5 ABAMATTEUS 5:31 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Daar is gesê, ‘Wie van sy vrou skei, moet aan haar 'n skeibrief gee.’
Deel
MATTEUS 5 AFR20MATTEUS 5:31 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar is gesê: Elkeen wat van sy vrou skei, moet vir haar 'n skeibrief gee.
Deel
MATTEUS 5 CAB23