MATTEUS 27:66
MATTEUS 27:66 Bybel vir almal (ABA)
Die Joodse leiers het toe gegaan en hulle het gesê die soldate moet die graf oppas. Hulle het die klip voor die ingang verseël en hulle het die soldate daar laat bly om die graf op te pas.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:66 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het gegaan en die graf verseker deur die steen te verseël in teenwoordigheid van die wag.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:66 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het toe gegaan en die graf beveilig deur die klip te verseël en die wag daar te laat bly.
Deel
Lees MATTEUS 27