Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 27:59 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 27:59 AFR83 (Afrikaans 1983)

Josef het die liggaam geneem en dit in skoon linne toegedraai

MATTEUS 27:59 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En Josef het die liggaam geneem en dit met skoon linne toegedraai

MATTEUS 27:59 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Josef het Jesus se liggaam toe in ontvangs geneem en dit in ’n nuwe stuk linne toegedraai.

MATTEUS 27:59 DB (Die Boodskap)

Josef het die liggaam in skoon linnedoeke toegedraai en

MATTEUS 27:59 ABA (Bybel vir almal)

Josef het Jesus se liggaam geneem en hy het dit in 'n skoon lap toegedraai.

MATTEUS 27:59 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Josef het die liggaam geneem, dit toegedraai in 'n skoon linnedoek

MATTEUS 27:59 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En nadat Josef die liggaam geneem het, het hy dit in 'n skoon linnedoek toegedraai