Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 27:52 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 27:52 AFR83 (Afrikaans 1983)

Grafte het oopgegaan, en baie gelowiges wat dood was, is opgewek

MATTEUS 27:52 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en die grafte het oopgegaan en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan.

MATTEUS 27:52 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Selfs die grafte het oopgegaan en God het die liggame van baie gelowiges wat reeds dood was, weer lewendig gemaak.

MATTEUS 27:52 DB (Die Boodskap)

Grafte het oopgegaan en baie gelowige mense wat reeds begrawe was

MATTEUS 27:52 ABA (Bybel vir almal)

God het ook die grafte laat oopgaan en Hy het baie gelowiges wat gesterf het, weer laat lewe

MATTEUS 27:52 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die grafte is geopen en baie liggame van ontslape •heiliges is opgewek.

MATTEUS 27:52 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En die grafte is oopgemaak; en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan