Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 27:18 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 27:18 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hy het geweet dat die priesterhoofde Hom uit afguns uitgelewer het.

MATTEUS 27:18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Want hy het geweet dat hulle Hom uit nydigheid oorgelewer het.

MATTEUS 27:18 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy het goed besef dat die Joodse leiers Jesus uit naywer aan hom uitgelewer het.

MATTEUS 27:18 DB (Die Boodskap)

Pilatus het diep in homself geweet dat die Joodse leiers net jaloers was op Jesus. Om hierdie gevoel van hom te versterk het iets anders ook nog gebeur.

MATTEUS 27:18 ABA (Bybel vir almal)

Die goewerneur het geweet die priesterleiers het Jesus na hom toe gebring omdat hulle jaloers was.

MATTEUS 27:18 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Want hy het geweet dat hulle Hom uit naywer oorgelewer het.

MATTEUS 27:18 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Want hy het geweet dat hulle hom uit afguns verlos het.