MATTEUS 27:16 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 27:16 AFR83 (Afrikaans 1983)
In daardie tyd was daar 'n berugte gevangene met die naam Jesus Barabbas.
Deel
MATTEUS 27 AFR83MATTEUS 27:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En in daardie tyd het hulle 'n berugte gevangene gehad met die naam van Barábbas.
Deel
MATTEUS 27 AFR53MATTEUS 27:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Juis in hierdie tyd was daar ’n berugte gevangene met die naam Jesus Barabbas.
Deel
MATTEUS 27 NLVMATTEUS 27:16 DB (Die Boodskap)
Daar was toe juis ’n sekere Jesus Barabbas in die tronk. Hy was ’n baie berugte terroris.
Deel
MATTEUS 27 DBMATTEUS 27:16 ABA (Bybel vir almal)
In daardie tyd was daar 'n baie slegte gevangene in die tronk. Sy naam was Jesus Barabbas.
Deel
MATTEUS 27 ABAMATTEUS 27:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het in daardie stadium 'n berugte gevangene aangehou met die naam Jesus Barabbas.
Deel
MATTEUS 27 AFR20MATTEUS 27:16 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het toe 'n merkwaardige gevangene gehad met die naam van Barabbas.
Deel
MATTEUS 27 CAB23