MATTEUS 27:12 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 27:12 AFR83 (Afrikaans 1983)
Op die beskuldigings van die priesterhoofde en die familiehoofde het Hy niks geantwoord nie.
Deel
MATTEUS 27 AFR83MATTEUS 27:12 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En terwyl Hy deur die owerpriesters en die ouderlinge beskuldig word, het Hy niks geantwoord nie.
Deel
MATTEUS 27 AFR53MATTEUS 27:12 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Maar terwyl die priesterhoofde en die familiehoofde beskuldigings teen Hom inbring, het Hy niks geantwoord nie.
Deel
MATTEUS 27 NLVMATTEUS 27:12 DB (Die Boodskap)
Hy het egter niks gesê op die aanklagte van die Joodse leiers nie.
Deel
MATTEUS 27 DBMATTEUS 27:12 ABA (Bybel vir almal)
Die priesterleiers en die familieleiers het vir Jesus beskuldig, maar Hy het niks geantwoord nie.
Deel
MATTEUS 27 ABAMATTEUS 27:12 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die hele tyd wat Hy deur die leierpriesters en familiehoofde beskuldig is, het Hy niks geantwoord nie.
Deel
MATTEUS 27 AFR20MATTEUS 27:12 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe hy deur die owerpriesters en ouderlinge aangekla is, het hy niks geantwoord nie.
Deel
MATTEUS 27 CAB23