MATTEUS 27:11
MATTEUS 27:11 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het voor die goewerneur Pilatus gestaan. Die goewerneur het vir Jesus gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Jesus het vir hom gesê: “Jy sê self Ek is.”
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Jesus het voor die goewerneur gestaan, en die goewerneur het Hom die vraag gestel en gesê: Is U die Koning van die Jode? En Jesus antwoord hom: U sê dit.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus is voor die goewerneur gebring en dié vra Hom: “Is jy die koning van die Jode?” Jesus antwoord: “Dit is soos u sê.”
Deel
Lees MATTEUS 27