MATTEUS 26:9 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 26:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
“'n Mens kon die reukolie vir baie geld verkoop het en dit vir armes gegee het.”
Deel
MATTEUS 26 AFR83MATTEUS 26:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want hierdie salf kon duur verkoop en die geld aan die armes gegee geword het.
Deel
MATTEUS 26 AFR53MATTEUS 26:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“sy kon dit vir ’n yslike bedrag verkoop en die geld vir die armes gegee het!”
Deel
MATTEUS 26 NLVMATTEUS 26:9 DB (Die Boodskap)
“Ons kon dit vir baie geld verkoop het. Dink net hoeveel arm mense ons daarmee kon gehelp het.”
Deel
MATTEUS 26 DBMATTEUS 26:9 ABA (Bybel vir almal)
Sy kon dit verkoop het en baie geld gekry het. Dan kon sy die geld vir die arm mense gegee het.”
Deel
MATTEUS 26 ABAMATTEUS 26:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Mens kon dit vir baie geld verkoop het, wat aan die armes gegee kon word.”
Deel
MATTEUS 26 AFR20MATTEUS 26:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want hierdie salf kon vir baie verkoop gewees het en aan die armes gegee gewees het.
Deel
MATTEUS 26 CAB23