MATTEUS 26:74 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
MATTEUS 26:74 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe begin hy vloek, en hy sweer: “Ek ken die man nie!”
Deel
MATTEUS 26 AFR83MATTEUS 26:74 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Toe begin hy homself te verwens en te sweer: Ek ken die man nie.
Deel
MATTEUS 26 AFR53MATTEUS 26:74 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Daarop het Petrus hewig begin vloek en gesê: “Ek sweer voor God, ek ken hierdie man hoegenaamd nie!” Onmiddellik het die haan begin kraai.
Deel
MATTEUS 26 NLVMATTEUS 26:74 DB (Die Boodskap)
Dit het Petrus laat swets om te wys hoe ernstig hy was. “Ek sweer, man, ek het hierdie man nog nooit eens ontmoet nie!”
Deel
MATTEUS 26 DBMATTEUS 26:74 ABA (Bybel vir almal)
Petrus het gesê: “Ek ken glad nie hierdie man nie. God is my getuie. Hy kan my straf as ek nie die waarheid praat nie.” En dadelik, nadat hy dit gesê het, het die haan gekraai.
Deel
MATTEUS 26 ABAMATTEUS 26:74 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarop begin hy vloek, en sweer: “Ek ken die man nie!” En onmiddellik het 'n haan gekraai.
Deel
MATTEUS 26 AFR20MATTEUS 26:74 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het hy begin vloek en sweer en sê: Ek ken die man nie. En dadelik span die haan.
Deel
MATTEUS 26 CAB23