Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 26:61 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 26:61 AFR83 (Afrikaans 1983)

en gesê: “Hierdie man het gesê: Ek kan die tempel van God afbreek en in drie dae weer opbou.”

MATTEUS 26:61 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar oplaas kom daar twee valse getuies en sê: Hierdie man het gesê: Ek kan die tempel van God afbreek en dit in drie dae opbou.

MATTEUS 26:61 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

en getuig: “Hierdie man het beweer: ‘Ek kan die tempel afbreek en binne drie dae weer opbou.’”

MATTEUS 26:61 DB (Die Boodskap)

gesê het: “Hierdie man het beweer: ‘Ek kan hierdie tempel tot op die grond afbreek en in drie dae weer opbou net soos dit was.’”

MATTEUS 26:61 ABA (Bybel vir almal)

hulle het gesê: “Hierdie man het gesê: ‘Ek kan die tempel van God afbreek en Ek sal dit in drie dae weer bou.’ ”

MATTEUS 26:61 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

en gesê: “Hierdie man het gesê, ‘Ek kan die •tempel van God afbreek en binne drie dae weer opbou.’ ”

MATTEUS 26:61 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

en gesê: Hierdie man het gesê: Ek is in staat om die tempel van God af te breek en dit in drie dae te bou.