MATTEUS 26:60 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 26:60 AFR83 (Afrikaans 1983)
Baie vals getuies het na vore gekom, en tog kon die Raad niks teen Hom vind nie. Eindelik het daar twee vorentoe gekom
MATTEUS 26:60 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En alhoewel daar baie valse getuies gekom het, het hulle niks gevind nie.
MATTEUS 26:60 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
En, alhoewel baie hulle kom aanmeld het om vals getuienis teen Jesus te gee, kon hulle geen afdoende getuienis teen Hom kry nie. Eindelik het daar twee gekom
MATTEUS 26:60 DB (Die Boodskap)
Daar was nie ’n tekort aan mense wat bereid was om allerhande liegstories oor Jesus te vertel nie. Maar hulle stories was so swak dat niemand hulle sou glo nie. Uiteindelik kry hulle toe twee wat
MATTEUS 26:60 ABA (Bybel vir almal)
Maar hulle het niks gekry wat Jesus verkeerd gedoen het nie. Baie mense het gekom en hulle het leuens vertel, maar die Raad kon niks kry om Jesus te beskuldig nie. Later het twee mense gekom en
MATTEUS 26:60 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle kon egter niks vind nie, hoewel baie vals getuies na vore gekom het. Later het twee egter na vore gekom
MATTEUS 26:60 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar het niemand gevind nie; ja, al het baie valse getuies gekom, maar hulle het niks gevind nie. Op die laaste het twee valse getuies gekom