MATTEUS 26:49 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 26:49 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hy het reguit na Jesus toe gegaan en gesê: “Goeiemôre, Rabbi,” en Hom gesoen.
Deel
MATTEUS 26 AFR83MATTEUS 26:49 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En dadelik gaan hy na Jesus en sê: Gegroet, Rabbi! en hy het Hom gesoen.
Deel
MATTEUS 26 AFR53MATTEUS 26:49 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hy het toe direk na Jesus toe gekom en gesê: “Gegroet, Rabbi!” Toe soengroet hy Hom.
Deel
MATTEUS 26 NLVMATTEUS 26:49 DB (Die Boodskap)
Daar aangekom, stap Judas na Jesus toe: “Goeienaand, Rabbi. Hoe gaan dit?” en hy soen Hom toe op die wang.
Deel
MATTEUS 26 DBMATTEUS 26:49 ABA (Bybel vir almal)
Toe Judas daar aankom, gaan hy dadelik na Jesus toe en sê vir Hom: “Goeienaand, Meneer!” en hy soen vir Jesus.
Deel
MATTEUS 26 ABAMATTEUS 26:49 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het dadelik na Jesus gegaan en gesê, “Gegroet, Rabbi!” en Hom gesoen.
Deel
MATTEUS 26 AFR20MATTEUS 26:49 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dadelik het hy na Jesus gekom en gesê: Wees gegroet, Meester! en hom gesoen.
Deel
MATTEUS 26 CAB23