MATTEUS 26:37 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
MATTEUS 26:37 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hy het vir Petrus en die twee seuns van Sebedeus saamgeneem. Toe het Hy bedroef en beangs geword
Deel
MATTEUS 26 AFR83MATTEUS 26:37 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En Hy neem Petrus en die twee seuns van Sebedéüs saam en begin bedroef en benoud word.
Deel
MATTEUS 26 AFR53MATTEUS 26:37 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hy neem toe vir Petrus en die twee seuns van Sebedeus saam met Hom. Daarop oorval ’n groot ontsteltenis en benoudheid Hom.
Deel
MATTEUS 26 NLVMATTEUS 26:37 DB (Die Boodskap)
Hy het net Petrus en Sebedeus se twee seuns saam met Hom gevat.
Deel
MATTEUS 26 DBMATTEUS 26:37 ABA (Bybel vir almal)
Hy het vir Petrus en die twee seuns van Sebedeus saam met Hom geneem. Jesus het baie hartseer en bang geword.
Deel
MATTEUS 26 ABAMATTEUS 26:37 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy neem toe vir •Petrus en die twee seuns van Sebedeus saam. En Hy het bedroef en beangs begin word.
Deel
MATTEUS 26 AFR20MATTEUS 26:37 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het Petrus en die twee seuns van Sebedéüs saamgeneem en bedroef en baie swaar begin word.
Deel
MATTEUS 26 CAB23