Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 26:35 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 26:35 AFR83 (Afrikaans 1983)

Petrus sê vir Hom: “Al moet ek saam met U sterwe, ek sal U beslis nie verloën nie!” Al die ander dissipels het ook so gesê.

MATTEUS 26:35 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Petrus sê vir Hom: Al moes ek ook saam met U sterwe, ek sal U nooit verloën nie! So het ook al die dissipels gesê.

MATTEUS 26:35 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Petrus sê toe vir Hom: “Al moet ek saam met U sterf – ek sal dit beslis nooit doen nie!” Al die dissipels het dieselfde verklaar.

MATTEUS 26:35 DB (Die Boodskap)

“Nooit nie!” ontken Petrus heftig. “Ek sal U nooit in die steek laat nie, al maak hulle my dood!” Al die ander dissipels het presies dieselfde gesê.

MATTEUS 26:35 ABA (Bybel vir almal)

Maar Petrus het gesê: “As ek saam met U moet sterf, dan sal ek sterf, maar ek sal nooit sê dat ek U nie ken nie.” Al die ander dissipels het dieselfde gesê.

MATTEUS 26:35 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Petrus sê toe vir Hom: “Selfs al moet ek saam met U sterf, ek sal U beslis nie verloën nie!” Al die dissipels het dieselfde gesê.

MATTEUS 26:35 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Petrus sê vir hom: Al sou ek saam met jou sterwe, ek sal jou nie verloën nie. So het ook al die dissipels gesê.