Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 26:33 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 26:33 AFR83 (Afrikaans 1983)

Daarop het Petrus vir Hom gesê: “Al sal hulle U ook almal in die steek laat, ék sal U nooit in die steek laat nie.”

MATTEUS 26:33 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daarop antwoord Petrus en sê vir Hom: Al sal almal ook aanstoot aan U neem, ek sal nooit aanstoot neem nie.

MATTEUS 26:33 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Petrus verseker Hom toe: “Al laat almal U in die steek – ék sal dit nooit doen nie.”

MATTEUS 26:33 DB (Die Boodskap)

Petrus kon dit nie meer hou nie: “Al hardloop almal weg en maak of hulle U nie ken nie, hoef U nie bekommerd te wees nie. Ek sal dit nooit doen nie.”

MATTEUS 26:33 ABA (Bybel vir almal)

Petrus sê toe vir Jesus: “Almal sal miskien ophou om in U te glo, maar ek sal nooit ophou om in U te glo nie!”

MATTEUS 26:33 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

•Petrus het egter vir Hom gesê: “Selfs al sal almal van U afvallig raak, ek sal nooit afvallig raak nie.”

MATTEUS 26:33 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Petrus antwoord en sê vir hom: Al sal almal aanstoot neem deur jou, tog sal ek nooit aanstoot neem nie.