MATTEUS 26:21 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 26:21 AFR83 (Afrikaans 1983)
Terwyl hulle eet, sê Hy: “Dit verseker Ek julle: Een van julle sal My verraai.”
Deel
MATTEUS 26 AFR83MATTEUS 26:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En terwyl hulle eet, sê Hy: Voorwaar Ek sê vir julle, een van julle sal My verraai.
Deel
MATTEUS 26 AFR53MATTEUS 26:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Terwyl hulle besig was om te eet, het Hy gesê: “Ek verseker julle, een van julle gaan My uitlewer.”
Deel
MATTEUS 26 NLVMATTEUS 26:21 DB (Die Boodskap)
Terwyl hulle nog so sit en eet, sê Jesus: “Ek het ’n belangrike ding om vir julle te sê: een van julle wat hier sit, gaan My in die rug steek.”
Deel
MATTEUS 26 DBMATTEUS 26:21 ABA (Bybel vir almal)
en hulle was besig om te eet. Toe sê Jesus: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Een van julle sal My verraai.”
Deel
MATTEUS 26 ABAMATTEUS 26:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Terwyl hulle geëet het, het Hy gesê: “•Amen, Ek sê vir julle: Een van julle sal My verraai.”
Deel
MATTEUS 26 AFR20MATTEUS 26:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En terwyl hulle eet, sê hy: Voorwaar Ek sê vir julle, een van julle sal My verraai.
Deel
MATTEUS 26 CAB23