Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 26:15 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 26:15 AFR83 (Afrikaans 1983)

en gesê: “Wat sal julle my gee as ek sorg dat Jesus in julle hande kom?” Hulle het hom toe dertig silwermuntstukke betaal.

MATTEUS 26:15 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en sê: Wat wil u my gee, en ek sal Hom aan u oorlewer? En hulle het vir hom dertig silwerstukke afgeweeg.

MATTEUS 26:15 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

en gevra: “Wat is julle bereid om my te betaal as ek Jesus aan julle besorg?” Hulle het hom toe 30 silwer geldstukke aangebied.

MATTEUS 26:15 DB (Die Boodskap)

“Ek kan vir julle gaan wys waar Jesus is. Wat is dit vir julle werd?” “Ons sal vir jou 30 stukke silwer gee,” kom die antwoord.

MATTEUS 26:15 ABA (Bybel vir almal)

en gevra: “Wat sal julle vir my gee as ek julle help om Jesus te vang?” Die priesterleiers het toe vir Judas 30 silwer geldstukke betaal.

MATTEUS 26:15 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

en gesê: “Wat is u bereid om my te betaal as ek Hom aan u oorlewer?” Hulle het met hom op dertig silwerstukke ooreengekom.

MATTEUS 26:15 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hy sê vir hulle: Wat sal julle my gee, en ek sal hom aan julle oorgee? En hulle het 'n verbond met hom gesluit vir dertig sikkels silwer.