MATTEUS 26:14 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 26:14 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe het een van die twaalf dissipels, die een wat Judas Iskariot genoem is, na die priesterhoofde toe gegaan
Deel
MATTEUS 26 AFR83MATTEUS 26:14 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
TOE gaan een van die twaalf, met die naam van Judas Iskáriot, na die owerpriesters
Deel
MATTEUS 26 AFR53MATTEUS 26:14 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Toe het Judas Iskariot, een van die twaalf dissipels, na die priesterhoofde toe gegaan
Deel
MATTEUS 26 NLVMATTEUS 26:14 DB (Die Boodskap)
Omtrent in hierdie tyd is Judas Iskariot, ’n dissipel, skelm na die leiers van die priesters toe.
Deel
MATTEUS 26 DBMATTEUS 26:14 ABA (Bybel vir almal)
Een van die twaalf dissipels se naam was Judas Iskariot. Hy het na die priesterleiers toe gegaan
Deel
MATTEUS 26 ABAMATTEUS 26:14 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het een van die twaalf, met die naam Judas Iskariot, na die leierpriesters gegaan
Deel
MATTEUS 26 AFR20MATTEUS 26:14 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het een van die twaalf, met die naam van Judas Iskariot, na die owerpriesters gegaan
Deel
MATTEUS 26 CAB23