Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 26:1 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 26:1 AFR83 (Afrikaans 1983)

Nadat Jesus oor al hierdie dinge klaar gepraat het, het Hy vir sy dissipels gesê

MATTEUS 26:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

EN toe Jesus al hierdie woorde geëindig het, sê Hy vir sy dissipels

MATTEUS 26:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Nadat Jesus al hierdie uitsprake afgehandel het, het Hy vir sy dissipels gesê

MATTEUS 26:1 DB (Die Boodskap)

Daarmee het Jesus vir hulle gesê wat Hy wou sê. Hy begin toe met die dissipels praat oor die paasfees wat nader kom

MATTEUS 26:1 ABA (Bybel vir almal)

Toe Jesus klaar gepraat het, het Hy vir sy dissipels gesê

MATTEUS 26:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Toe Jesus al sy redevoerings voltooi het, het Hy vir sy dissipels gesê

MATTEUS 26:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En toe Jesus al hierdie woorde klaar gemaak het, sê Hy vir sy dissipels