Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 25:7 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 25:7 AFR83 (Afrikaans 1983)

Toe staan al die meisies op en maak hulle lampe reg.

MATTEUS 25:7 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.

MATTEUS 25:7 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Daarop het al die meisies opgespring en hulle lampe begin regkry.

MATTEUS 25:7 DB (Die Boodskap)

Die jong- meisies vlieg toe vinnig op en begin hulle lampe regkry. Op daardie oomblik het die vyf wat nie ekstra olie saamgebring het nie, hulle fout agtergekom. Hulle lampe het intussen doodgegaan omdat hulle olie op was. So kon hulle nie die bruidegom gaan verwelkom nie. Dit sou ’n belediging vir hom wees.

MATTEUS 25:7 ABA (Bybel vir almal)

Toe staan al daardie meisies op en hulle maak hulle lampe gereed.

MATTEUS 25:7 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Toe het al daardie jongmeisies opgestaan en hulle lampe gereedgemaak.

MATTEUS 25:7 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Toe het al daardie maagde opgestaan en hulle lampe geknip.