MATTEUS 23:1 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 23:1 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe het Jesus die menigte en sy dissipels toegespreek
Deel
MATTEUS 23 AFR83MATTEUS 23:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
TOE het Jesus die skare en sy dissipels toegespreek
Deel
MATTEUS 23 AFR53MATTEUS 23:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Daarop het Jesus die menigte en sy dissipels soos volg toegespreek
Deel
MATTEUS 23 NLVMATTEUS 23:1 DB (Die Boodskap)
Jesus draai toe na die groep mense wat naby Hom gesit het. Sy getrouste volgelinge was ook onder hulle.
Deel
MATTEUS 23 DBMATTEUS 23:1 ABA (Bybel vir almal)
Jesus het toe vir die mense en vir sy dissipels gesê
Deel
MATTEUS 23 ABAMATTEUS 23:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het Jesus vir die skare en vir sy dissipels gesê
Deel
MATTEUS 23 AFR20MATTEUS 23:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Jesus met die skare en met sy dissipels gesê
Deel
MATTEUS 23 CAB23