MATTEUS 22:9 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 22:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
Gaan nou uit na die straathoeke en nooi soveel mense as wat julle teenkom, na die bruilofsfees toe.’
Deel
MATTEUS 22 AFR83MATTEUS 22:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Gaan dan op die kruispaaie en nooi almal wat julle mag vind, na die bruilof.
Deel
MATTEUS 22 AFR53MATTEUS 22:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Gaan staan nou op die straathoeke en nooi almal wat julle raakloop om die bruilof by te woon.’
Deel
MATTEUS 22 NLVMATTEUS 22:9 DB (Die Boodskap)
Gaan nooi nou almal uit wat julle in die hande kry. Dit maak nie saak waar hulle is nie.’
Deel
MATTEUS 22 DBMATTEUS 22:9 ABA (Bybel vir almal)
Gaan nou na die plekke waar die hoofpaaie uit die stad uitgaan en nooi almal wat julle sien om te kom na die fees-ete.’
Deel
MATTEUS 22 ABAMATTEUS 22:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Gaan dan uit na die kruispaaie en nooi soveel mense na die bruilofsfees as wat julle kan vind.’
Deel
MATTEUS 22 AFR20MATTEUS 22:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Gaan dan op die grootpaaie, en almal as wat julle sal vind, bid vir die huwelik.
Deel
MATTEUS 22 CAB23