MATTEUS 22:6 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 22:6 AFR83 (Afrikaans 1983)
En party het sy slawe gegryp en mishandel en doodgemaak.
Deel
MATTEUS 22 AFR83MATTEUS 22:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En die origes het sy diensknegte gegryp en mishandel en doodgemaak.
Deel
MATTEUS 22 AFR53MATTEUS 22:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die res het die slawe gegryp en mishandel en selfs doodgemaak.
Deel
MATTEUS 22 NLVMATTEUS 22:6 DB (Die Boodskap)
Party was so ongeduldig met die helpers wat so aanhoudend kom klop het dat hulle hulle sommer hardhandig verwilder het. Glo dit as jy wil, hulle het die helpers so seergemaak dat van hulle dood is. “Dit moes hulle nie gedoen het nie.
Deel
MATTEUS 22 DBMATTEUS 22:6 ABA (Bybel vir almal)
Ander mense het sy slawe gegryp, hulle het slegte dinge gedoen aan sy slawe en hulle het die slawe doodgemaak.
Deel
MATTEUS 22 ABAMATTEUS 22:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die res van hulle het sy slawe gegryp, hulle sleg behandel en doodgemaak.
Deel
MATTEUS 22 AFR20MATTEUS 22:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die oorblyfsel het sy dienaars geneem en hulle kwaadwillig gesmeek en hulle gedood.
Deel
MATTEUS 22 CAB23