Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 22:41 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 22:41 AFR83 (Afrikaans 1983)

Toe die Fariseërs bymekaar was, vra Jesus vir hulle

MATTEUS 22:41 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

EN toe die Fariseërs saamgekom het, vra Jesus hulle

MATTEUS 22:41 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Omring van Fariseërs het Jesus die volgende vraag aan hulle gestel

MATTEUS 22:41 DB (Die Boodskap)

Die Fariseërs het daarna kajuitraad gehou, maar Jesus het nie op Hom laat wag nie. Op sy beurt vra Hy weer vir die Fariseërs ’n strikvraag

MATTEUS 22:41 ABA (Bybel vir almal)

Toe die Fariseërs daar bymekaar was, het Jesus vir hulle gevra

MATTEUS 22:41 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Toe die •Fariseërs bymekaar was, het Jesus hulle gevra

MATTEUS 22:41 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Terwyl die Fariseërs bymekaar was, vra Jesus vir hulle