Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 22:26 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 22:26 AFR83 (Afrikaans 1983)

Dieselfde het gebeur met die tweede en die derde broer en uiteindelik met al sewe.

MATTEUS 22:26 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

So ook die tweede en die derde tot die sewende toe.

MATTEUS 22:26 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Dieselfde ding het gebeur met al die broers tot die sewende een toe.

MATTEUS 22:26 DB (Die Boodskap)

Hy is egter ook dood sonder dat daar ’n kind is. So gaan dit met al sewe broers.

MATTEUS 22:26 ABA (Bybel vir almal)

Dieselfde het gebeur met die tweede broer en met die derde broer en met al die ander broers tot die sewende broer.

MATTEUS 22:26 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Dieselfde het gebeur met die tweede en die derde broer tot by die sewende een.

MATTEUS 22:26 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Net so ook die tweede en die derde tot die sewende.