Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 22:17 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 22:17 AFR83 (Afrikaans 1983)

Sê vir ons wat dink u: Is dit reg om aan die keiser belasting te betaal, of is dit nie?”

MATTEUS 22:17 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

sê dan vir ons, wat dink U: Is dit geoorloof om aan die keiser belasting te betaal of nie?

MATTEUS 22:17 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Sê dan vir ons wat is u standpunt: Is dit reg om aan die keiser belasting te betaal of nie?”

MATTEUS 22:17 DB (Die Boodskap)

Daarna kom hulle met die angel: “Maar sê nou vir ons, dink jy dit is reg dat ons so baie belasting aan die keiser moet betaal?” Die keiser was immers ’n koning van ’n vreemde land wat hulle onderdruk het.

MATTEUS 22:17 ABA (Bybel vir almal)

Maar sê vir ons: Is dit reg om aan die keiser belasting te betaal of nie?”

MATTEUS 22:17 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Sê dan vir ons wat is u opinie: Is dit toelaatbaar om aan die keiser belasting te betaal of nie?”

MATTEUS 22:17 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Sê dan vir ons: Wat dink jy? Is dit geoorloof om aan die keiser belasting te gee, of nie?