MATTEUS 22:1 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 22:1 AFR83 (Afrikaans 1983)
Jesus het weer in gelykenisse met die mense gepraat.
Deel
MATTEUS 22 AFR83MATTEUS 22:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
EN Jesus het weer deur gelykenisse met hulle begin spreek en gesê
Deel
MATTEUS 22 AFR53MATTEUS 22:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Jesus het vir hulle ook nog ander gelykenisse vertel om God se koningsheerskappy uit te beeld. So het Hy byvoorbeeld gesê
Deel
MATTEUS 22 NLVMATTEUS 22:1 ABA (Bybel vir almal)
Jesus het weer vir die mense gelykenisse vertel. Hy het gesê
Deel
MATTEUS 22 ABAMATTEUS 22:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus het weer met hulle deur gelykenisse gepraat en gesê
Deel
MATTEUS 22 AFR20MATTEUS 22:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jesus antwoord en spreek weer met hulle deur gelykenisse en sê
Deel
MATTEUS 22 CAB23